1 reviews | Active since Sept 2025
VOX utterly poor service
Dear Jacques, Ek gaan die epos in Afrikaans skryf, en hoop dit is jou praat en verstaan taal.
Ek het gedurende Junie die Internet/WiFi pakket wat ek by Vox ingeteken was kennis gegee om te kanselleer einde Julie. Tydens die telefoon gesprek vir die kansellasie, vra ek ook n kwotasie op n nuwe pakket met verminderde data. Tydens die gesprek bevestig ek herhaaldelik die korrekte adres van my huis
1. Op die 11de Augustus aanvaar ek n nuwe pakket met verminderde data gebruik. Die foto VOX Correct address as bewys. 2. Gedurende dieselfde dag ontvang ek n epos van VOX, met n verkeerde adres vir die aflewering. Ek antwoord op julle epos en wys dit uit. Foto VOX Reply to incorrect address. 3. Die 14de Augustus s***el ek julle diens nommer, en verduidelik vir die dame dat julle die SIM na die verkeerde adres kourier, en sy bevestig weer die korrekte adres. 4. Die 14de maak ek n "support ticket' oop op julle webwerf oor dieselfde probleem. Die terug antwoord is eers op die 17de. 5. Die 16de ****ak ek julle met julle WhatsApp ****ak en probeer die SIM na die korrekte adres toe laat stuur. 5. Geen hulp van julle kant af nie en ek s***el weer die diens nommer en praat later met 'Brighton". Ek verduidelik dat die diens onaanvaarbaar is en dat ek die pakket kanseleer. Hy bevestig my ID nommer en gee terugvoer die pakket en dienslewering is nou gekanseleer. Die volgende week ****ak die kourier my om die pakket te probeer aflewer. Ek bevestig ek het die diens ge kanseleer en gaan nie die pakket aanvaar nie. 6. Geduerende die 23ste kry ek n epos vir in rekening vir diens vir September van julle af.
Ek het tydens Augustus geen diens van julle gebruik nie, dit was klaar gekanseleer, en het nie die nuwe SIM ontvang om n diens te kan gebruik nie.
Jou mense het die adres van korrek na verkeerd verander, nie ge reageer op die epos of telefoon oproep om dit reg te stel nie, en nou wil julle he ek moet vir n diens betaal.
In watter deel van die beskrywende Afrikaanse Taal moet ek vir jou se wat julle kan doen met die rekening???
Thank you for your review.
Kindly note that the details of this query has been sent to the accounts team to investigate and assist.
We will provide feedback to you soonest.
Kind Regards,
Vox
Best regards,
Thank you for your review.
Kindly note that the details of this query has been sent to the accounts team to investigate and assist.
We will provide feedback to you soonest.
Kind Regards,
Vox
Best regards,
Thank you for your patience whilst this matter was being investigated.
Kindly note that we have received confirmation that the account manager has made contact and assisted accordingly.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us.
Kind Regards,
Vox
Best regards,
Thank you for your patience whilst this matter was being investigated.
Kindly note that we have received confirmation that the account manager has made contact and assisted accordingly.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us.
Kind Regards,
Vox
Best regards,
