JM
Jaenetha M

1 reviews | Active since Jun 2015

08 Jun 2015, 10:26

Vox Telecom ( out of bundle data)

INSAKE: ATLANTIC ( VOX TELECOM )PROBLEME MET REKENING. <br> <br> Ek is 'n kliente van atlantic Januarie 2011 my rekening is naasteby elke maand dieselfde. My rekening was nooit agterstallig nie het geen probleme gehat nie. Vanaf Januarie 2014 het is dit vox en daar begin my probleme. Januarie 2015 het ek een rekening na 'n ander gekry alles vir data wat ek out of bundle volgens vox gebruik het. Volgens vox bly ek verantwoordelik vir die rekening maar hulle kan nie my probleem uitsorteer nie. Niemand kan vir my antwoorde gee daar word net ges? ek bly verantwoordelik vir betalings. Vox het my nie in kennis gestel dat ek ( out of bundle data gebruik nie wag vir korrespondensie. Ek vra vir data usuage en kry dieselfde data usage vir 2 maande. Op mtn se webruiste wys niks dat ek out of bundle is nie. Wanneer jy met mtn praat kry jy geen inligting moet met vox werk. Daar is verseker iets fout met die usage data asb help my. Daar is telefonies aan my gese ek is nie out of bundle nie en nogsteeds kry ek rekeninge. Daar is reelings getref vir betaling van maand tot maand die probleem maar internet word elke dag afgesny. Ek kan nie verstaan hoe hul my nie kan help nie.

0
Replies (1)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply08 Jun 2015, 10:59
Official
Hello PATENSIE131747,

Good Day

Thank you for bringing this to our attention.
We will be attending to this and one of our agents will be in contact with you soon.

Kind regards
VoxTelecom