AC
Amanda C

1 reviews | Active since Nov 2009

30 Nov 2023, 17:46

Vox Telecom diens

Goeidag Ek wil net vir James Veldman van Vox baie dankie sê vir fantastiese diens! Hy het ons so mooi gehelp en regtig uit sy pad uit gegaan om te help met die installeering van ons Fibre!

0
Replies (1)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply30 Nov 2023, 18:08
Official
Goeie dag Amanda,

Baie dankie vir die kompliment :)

Groete Vox

Best regards,