1 reviews | Active since Sept 2023
VOX SE DIENS IS PATETIES
Vox se diens is absoluut pateties. Ons het WIFI laat insit deur Andre De Bruin van Morgan Bell. Van die begin af het ek baie vra gehad oor die Fibre en was nooit eerlik beantwoord nie. Ek het ook bly vra indien ek uitstap by my huis se deer sal ek nogsteeds wifi he en sal die sein goed wees en hy het my belowe ja dit sal reg wees, dis die beste Wifi en Fibre is jou beste Wifi. Alles net n leun. Ek sit by die Wifi boksie dan het ek nie eers sein nie. Vandat ons die Wifi ingesit het Mei maand is dit net probleme. Vox se dis Evotel en Evotel se dis Vox. Ek het nou al paar keer Vox gebel om die probleem uit te sorteer maar dit word nie gedoen nie. Een week het ons wifi en die volgende oomblik is daar niks dan se dit 'connected without internet'. Ek sukkel al vir die laaste 3 weke so met my Wifi en moet heeltyd airtime mors om te bel en die probleem word nie opgelos nie. Die Technitian het uitgekom en hy sou oral in die huis toets waar die dooie punte is en wat fout is dat my Wifi nou in meeste van die vertrekke nie opvang nie want dit was nooit n probleem nie, dit is nie gedoen nie, ek het vir die Technitian gese ons kort n Booster dink ek en hy het net saam gestem, ook gese dat my Yskas met die sein interveer, hoekom interveer my ykas nou eers met die Wifi, hoekom was dit nie die probleem toe ons die Wifi ingestit het nie. My kinders kan nie skool werk doen nie want daar is nooit sein nie. Nou het ek weer gebel en al wat hulle doen is change settings op ons wifi router, volgens hulle as n Technitian weer uitkom gaan hulle n Calling Out Fee charge. Al wat hulle soek is net kliente, jy moet n 12 maande ****rak teken en kan nie voor die tyd kanselleer nie maar hulle help glad nie. Jy betaal n belaglike prys per maand vir jou Wifi maar jy moet so sukkel. Ons het nie n Booster nodig gehad nie, dis net geld maak. Nou moet ek dit ewe skielik koop of huur. Ek sal Vox glad nie aanbeveel nie en ook nie Fibre nie. Ek het Rain Wifi gehad en nooit sulke probleme gehad nie nou kan ek nie terug gaan Rain toe nie omdat hulle nie meer die opsie het wat ons gehad het nie.
Thank you for your review.
Kindly note that the details of your query has been sent to the Support team to investigate and assist.
We will provide feedback to you soonest.
Kind Regards,
Vox
Thank you for your review.
Kindly note that the details of your query has been sent to the Support team to investigate and assist.
We will provide feedback to you soonest.
Kind Regards,
Vox
Thank you for the positive feedback.
Regards
Vox
Thank you for the positive feedback.
Regards
Vox
Thank you for your patience whilst this matter was being investigated.
Kindly note that we have received confirmation that the connectivity issues were resolved after the router was replaced
Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us on *** or email, ***
Kind Regards,
Vox
Thank you for your patience whilst this matter was being investigated.
Kindly note that we have received confirmation that the connectivity issues were resolved after the router was replaced
Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us on *** or email, ***
Kind Regards,
Vox
