MH
Mandie H

1 reviews | Active since Jan 2021

23 Feb 2021, 19:22

Vox

Oktober 2020 het ek besluit om oor te gaan na fibre omdat Telkom net nie aan my vereistes voldoen het nie aangesien ek van die huis af werk en n permanente sterk sein benodig. n Vriendelike jong man Ethan, het vir by my hek n VOX pamflet , met sy nommer op,afgegee en my verduidelik wat dit alles behels. Frogfroot het 2 persone gestuur wat die instalasie kom doen het en daarna het n ander persoon die aktivering kom doen. Eers was daar omtrent nie sein nie en nie die persoon wat die instalasie of die een wat die aktivering gedoen het kon my help nie. Albei het gese dis nie hulle werk nie. Ek bel toe vir Ethan wat my oproep gelukkig beantwoord. Die system is nou seker al 10 X reboot nadat ek elke keer met support gepraat het. n Week gelede kom n ander persoon ,uiteindelik!!, na my huis en se dat die verkeerde rooters gebruik is en dat hulle foutiewelik geinstaleer is en dat ek nog 3 modems moet bykoop en dan sal alles 100% werk. Voordat hy na my toe kom moet ek onderteken dat ek die R3996.00 sal betaal. Die modems is installeer en nou sit ek 50% van die dag sonder internet en sekere dele in my huis het GEEN sein. Ek is nou heeltemal verby moedeloos !! Weereens is dit net Ethan wat my oproepe aanvaar ! Ek kry GEEN reaksie op enige emails wat ek stuur nie. EK SAL NIE VOX vir enige iemand aanbeveel nie.

0
Replies (0)