1 reviews | Active since Jun 2015
Vox a Bad Service Provider Ever !!
Hierdie is die mees deurmekaarste diensvers****** ooit !! Voor jy jouself wil begewe en eindelose probleme wil he kry asseblief enige ander diensvers******. Ek het n debietorder oor wou skuif na talle eposse, oproepe van onbekwame personeel het hul steeds verkeerde rekening gedebiteer, Kostes veroorsaak. Toe gaan hulle en skort die diens onregmatig op vir 2 dae. Hulle erken dis hulle fout waarvan ek epos en bandopname bewyse het ter stawing. Ek verloor oor die R3000 as gevolg van hul nalatigheid. Hul verweer op hul \terms and Conditions"hul kan nie verantwoordelik gehou word vir hul nalatigheid. So al is jy reg en hul sit jou diens verkeerdelik af sal moet jy dit maar aanvaar. Ek sal dit maar n toets saak maak. Jacques du Toit Ek sien jou in die HOF met al die bewyse van mense wat vir jou werk en nie weet wat hul doen nie. Hierdie saak het ek eers probeer uitsorteer oor n tydperk van 2 weke maar sonder sukses. Jy word gestuur van een na die ander en daar word niks gedoen nie. Ek se weer kry eerder n ander diensvers****** voor jy vir jouself oneindig probleme op die haas haal. Ek was meer as 5 jaar klient dankie vir niks ek stop vandag al my debiet orders by julle !!!"""
Thank you.
Kindly note that we are currently attending to this matter.
Thank you.
Kindly note that we are currently attending to this matter.
