AS
Angelique S

1 reviews | Active since Aug 2023

31 Aug 2023, 20:51

Uiters swak diens van VOX

Ek kan eintlik nie kla nie, want ek kry geen diens nie!!!!!!!!! Ek sukkel al n maand lank om toegang te kry tot die R600 WiFi/Internet/Fibre, maar niks! Ek stuur e-posse, maak oproepe wat 30 minute en langer neem en nogsteeds het ek geen voordeel vir die R600 wat ek betaal nie!!! Dit wil vir my voorkom of die mentaliteit van Suid Afrika is om net n salaristjek te kry aan die einde van die maand en jy hoef nie n diens aan n klient te lewer nie. Ek beveel regtig nie VOX aan vir enige iemand nie. Kry maar liewer n Vodacom router. Jy kry ten minste by Vodacom waarde vir jou geld

0
Replies (2)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply31 Aug 2023, 22:33
Official
Good day Angelique S

Thank you for your post. 

Kindly note that the details of your complaint has been sent to the Technical team for assistance. 

We will contact you directly to assist with the complaint. 

Kind Regards, 
Vox 
Vox Telecom
Vox Telecom's reply06 Sept 2023, 10:42
Official
Good day,  Angelique S
 
 Thank you for your patience while this matter was being investigated.
 
 Kindly note that we have received confirmation that the connectivity issues were attended to by our onsite team.
 
 Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us on *** or email, ***
 
 
Kind Regards,
Vox