NG
Naomi G

1 reviews | Active since Jun 2020

13 Jun 2020, 15:27

Swak diens van Vox telecom

Ek het OP Dinsdag 9 Junie 2020 Vox gebel so net voor 15:00 en n ticket gelog vir my frogfoot kabel wat af is buite teen die muur. Ek het n ticket nr gekry, en teen Vrydag na vele whatsapp's, emails en oproepe moes ek teen Vrydag laat middag hoor "hulle" werk aan die issue. Teen nou, saterdag 13 Junie was hier nog niemand by my om die kabel te kom herstel nie. Elke dag kos dit my geld om op my mobile hotspot te connect om te kan werk van die huis af, want ons kantore is toe. Dis UITERS swak... Ek is so spuit ek het weer diens ****rak by hulle aanvaar vir fibre by die nuwe huis.

0
Replies (0)