GC
Gert C

1 reviews | Active since Dec 2018

07 Dec 2018, 21:39

Swak diens

Vox het my so 16/17 maande gelede ge****ak ivm Huawei 4G RooterB618. Ook het hulle my verseker dat dit sal werk en daar opvangs sal wees en ek onder hulle area val. Na maande en maande se oproepe na Veniesha by Vox ********** 782 en haar hoof Michelle ********** 878 het n tegnikus my ge****ak en my laat weet dat hier nie opvangs is nie en dat ek n R 11000-00 kanselasie fooi moet betaal nadat hulle reeds R +- 17 000-00 betaal het aan maandelikse premies. Ook het hulle my laat weet dat ek die rooter aan hulle moet terug stuur en my ongeveer R 300-00 sal kos. Weereens het ek Veniesha ge****ak en haar laat weet het dat hulle tegniese deparement my ge****ak het en my laat weet het dat die rooter nie hier opvangs het op my plaas Kouga View Game Farm naby Uniondale Weskaap. Ook haar mee gedeel ivm die kostes ens wat hulle wil he ek moet betaal. Sy het my toe gesê hulle sal my kotrak kanseleer. Het haar toe gevra wat van al die geld wat ek reeds elke maand betaal het wat hulle van my rekening af getrek het. Sy het toe gesê hulle sal dit terug betaal en my verseker dat sy my n mail sal stuur om dit te bevestig. Het mail ontvang maar net om te sê my ****rak is gekanseleer. Hulle tel nie die foon op as ek s***el nie en hou soms net aan as hulle hoor dit is ek en sit dan die foon neer. As ek weer terug s***el is die foon af. Geen geld word aan my terug betaal nie, wag steeds dat iemand my terug ****ak ivm die saak nie. Het ook klomp van die gesprekke op band Help my Asb Gert ********** 254 Raad op......!

0
Replies (0)