JM
Jaenetha M

1 reviews | Active since Jun 2015

29 Feb 2016, 10:01

out of bundle data usage

My rekening is nogsteeds nie uitgesorteer by vox nie. Laaste Terugvoering was die 29 June 2015. Vox my gevra vir n brief om die URL aan te vra by MTN. Verlede week nadat ek navraag oor rekning gedoen het laat weet hul my hul kannie die URL by MTN kry nie. Ek het MNT ges***el en gevra hoekom ek dit nie mag kry nie volgens hulle moet ons net re?l dat Vox die URL aanvra. Hoe kan mens betaal vir iets wat jy nie gebruik nie. Die usage data is nie reg nie. Volgens vox bly ek verantwoordelik vir die rekening maar geen bewyse kan gegee word nie. Elke keer moet ek hoor dit word verwys na iemand anders toe.

0
Replies (1)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply29 Feb 2016, 10:18
Official
Hello PATENSIE131747,

Thank you for bringing this to our attention. We are currently investigating your request. An agent will be in contact with you shortly.

Regards
Vox Telecom