1 reviews | Active since Aug 2023
Ontevrede klient
VOX het my FTTH 17 Nov 2023 foutiewelik gekanselleer nadat my werkgewer versoek het om my rekening oor te plaas. Nêrens het of ek of my werkgewer versoek om my lyn te kanselleer nie. Sedertdien sukkel ons dat my FTTH weer geaktiveer moet word en het ek ook versoek dat indien die lyn weer een of ander tyd geaktiveer word dat ek nie betaal vir die tydperk wat ek geen internet gehad het nie. Hierop het ek ook nog geen terugvoer gekry nie. In die tussen tyd het VOX ‘n “leen” router gestuur wat net n paar uur gehou het en is ek weer sonder internet. Wanneer ek die Support Centre s***el is ek die 30ste persoon in die ry en kan ek nie so lank aanhou voor my oproep beantwoord word nie. Ek s***el van ‘n selfoon en het ek nie baie minute beskikbaar nie, met die gevolg kan ek ook nie telefonies ****ak maak nie. Ek het wel die selnommer van n werknemer van.VOX, maar dit het my ook nie gehelp nie. Ek is vir twee naweke en n week sonder internet en ek kry die gevoel dat klientediens nie eerste is nie. Dit nadat VOX fouteer het om my lyn te kanselleer. Hulle kon baie maklik die lyn kanselleer, maar dit is nou al 8 dae later en dit is nogsteeds n gesukkel om my lyn te aktiveer. Ek het die internet nodig om te werk, maar dit is nie n belangrik genoeg rede dat VOX hulle fout kan regstel nie???!!! Wat het geword van die klient is koning en “treat the customer fairly”? Ek hoop van harte hierdie klagte dra gewig dat my lyn dadelik geaktiveer word. Di is onaanvaarbaar dat die MPY fouteer en die klient moet daaronder lei!!!!!
Thank you for your patience while this matter was being investigated.
Kindly note that we have received confirmation that the router has been reconfigured.
The necessary amendments have been made on your Vox Account.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us.
Kind Regards,
Vox
Thank you for your patience while this matter was being investigated.
Kindly note that we have received confirmation that the router has been reconfigured.
The necessary amendments have been made on your Vox Account.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us.
Kind Regards,
Vox
