VF
Vanessa F

1 reviews | Active since Feb 2025

05 Feb 2025, 12:56

Ongelooflike behulpsaamheid

Vreeslike groot dankie vir Loane Kritzinger by die Mosselbaai VOX span wat my so mooi gehelp het al was sy af siek geboek het sy seker gemaak dat my probleem opgelos is en dat ek gelukkig is met die produk.

0
Replies (1)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply05 Feb 2025, 13:32
Official
Thank you for the positive feedback,  Vanessa F