DM
Dawid M

1 reviews | Active since Jan 2024

05 Jan 2024, 14:35

Neem my hof toe

Ek Dawid mathys het vox telekom gekanseleer weens hulle swak diens aan my en baie ander mense.Hulle tel nooit hulle phone's op nie en as hulle optel is dit na 15 minute.Ek huur by hulle n power up die verkoopsman sê my dit sal my router 6ure op die lug hou maar na presies 1uur 50minute s***kel die power up af.En die power up was nog nie eers in my besit nie hulle stuur dit 2dae voor die einde van maand toe verwag hulle ek moet vir die volle maand betaal wat ek toe gedoen het.Ek laat weet die persoon op mesenger waar ek dit van vox af gehuur het maar hy antwoord tot op vandag hy online maar is nou blind en doof.Ek kanseleer vox emails en phone hulle antwoord nie.Een van hulle agente bel my om te sê hulle gaan hulle router en power up kom op tel by my huis ek sê nog ja en dankie het dit kla gepak hulle sal die courier die vrydag stuur.N week of twee bel die selfde vrou my terug om vir my sê hulle gaan nie meer die router en power up kom optel nie.Hulle soek nou n R5300 vir wat hulle skuld my.Een laaste ek vra hulle die stigter van vox telekom se email of phone nommer nee volgends hulle mag ek dit nie kry nie....

0
Replies (2)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply05 Jan 2024, 15:08
Official
Good day, Dawid M 

Thank you for your review. 

Please note that the details of your complaint has been sent to the debtors team to investigate the matter and assist with the resolution. 

We will provide feedback to you soonest. 

Kind Regards, 
 Vox 
Vox Telecom
Vox Telecom's reply09 Jan 2024, 09:35
Official
Good day, Dawid M 

Thank you for your patience whilst this matter was being investigated. 

Kindly note that the Accounts Department has sent correspondence to you pertaining to your billing dispute and the outcome thereof. 

 Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us.

Kind Regards, 
Vox