MK
Martie K
1 reviews | Active since Jan 2025
11 Jan 2025, 18:21
Loané is vriendelike en op haar pos
Dit skep vertroue om die Hartenbos Seefront te besoek en op 'n gereelde basis die Mosselbaai Vox span te daar te sien. Loané Kritzinger se vriendelike glimlaggies, se gesels en produkte verduidelik word op 'n professionele wyse oorgedra. Die sigbaarheid en die feit dat sy moeite doen om 'n persoon op die naam te onthou, beteken regtig baie vir my.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vox Telecom's replyOfficial
11 Jan 2025, 18:28Hallo Martie K
Dankie vir jou pragtige resensie!
Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete
Vox
Dankie vir jou pragtige resensie!
Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete
Vox
Vox Telecom's reply11 Jan 2025, 18:28
Official
Hallo Martie K
Dankie vir jou pragtige resensie!
Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete
Vox
Dankie vir jou pragtige resensie!
Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete
Vox
