1 reviews | Active since Jul 2011
Goeie terugvoering en opvolg
Ek het laat verelde week probleme met Vox Telecom se netwerk ondervind. n Dag of twee nadat ek die probleem aangemeld het, was ek ges***el deur Vox en verduidelik dat daar n Telkom probleem is, wat later die dag sou opgelos word. Die netwerk is nou weer 100% en ek wil net vir Vox Telecom bedank dat jul my op hoogte gehou het, en weer n opvolg oproep vandag gegee het, om seker te maak my probleem is wel opgelos. Hou asseblief aan met die goeie diens en jul uistekende netwerk veral gedurende \peak"tye. Groete"""
Good day Andre
We thank you for your positive feedback, please contact us should you have any future queries.
Regards
Vox Telecom
***
Good day Andre
We thank you for your positive feedback, please contact us should you have any future queries.
Regards
Vox Telecom
***
