TN
Trudie N

1 reviews | Active since Jul 2015

28 Sept 2025, 13:33

GEEN DIENS

VOX is die patetiese maatskappy om by aan te sluit. Elke dag is daar ander verskonings oor hoekom ons nie opvangs het nie. Kliente diens kom net NOOIT terug na jou as jy n probleem aangee nie. Hulle blameer elke keer iets anders sonder om oplossing te kry. Dis langer as n jaar en mens probeer geduldig wees maar hoe kan mens net betaal vir GEEN DIENS nie? Ek het al orals proleem aangegee maar hulle gee ook nie vir my hoofkantoor se nommer sodat hulle kan ingelig word oor probleme nie. Wat n grap van n maatskappy

0
Replies (2)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply28 Sept 2025, 13:47
Official
Goeiedag Trudie N,

Dankie vir u navraag. Ons waardeer u geduld terwyl ons hierdie saak verder ondersoek.

U navraag is na die Ondersteuningspan gestuur, en ons sal die rekeninghouer so gou as moontlik van terugvoer voorsien.

Neem asseblief kennis dat ons direk met die rekeninghouer sal kommunikeer via ons amptelike maatskappykanale, soos op ons webwerf gelys.

Vriendelike groete,

Vox
Vox Telecom
Vox Telecom's reply01 Oct 2025, 11:06
Official
 Good day,  Trudie N,
 
Thank you for your patience whilst this matter was being investigated. 
 
Kindly note that we have received confirmation that the Account Manager has made contact and assisted accordigly. 

 Should you require any further assistance, please do not hesitate to contact us. 

Kind Regards, 
 Vox