JL
Jaco L

1 reviews | Active since Mar 2011

04 Nov 2025, 11:25

*** diens van Vox

Baie dankie aan vox, die vrou by die sales span en al die ander wat baie *** diebs aan ons gegee het met ons wifi wat al Saterdag die 1st Nov 2025 moes aan wees.

Met die *** diens van julle af sal ek nooit eers weer dink of julle n kaans gee nie.

0
Replies (3)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply04 Nov 2025, 11:39
Official
Goeie dag, Jaco. 

Dankie vir jou resensie. 

Ons het vir jou 'n privaat boodskap gestuur om jou Vox besonderhede te kry sodat ons met jou navraag kan help. 

Vriendelike Groete, 
Vox 

Best regards,

Vox Telecom
Vox Telecom's reply04 Nov 2025, 11:39
Official
Goeiedag, Jaco. Verskaf asseblief u Vox-rekeningbesonderhede sodat ons die besonderhede van u klagte kan ondersoek. Dankie by voorbaat

Best regards,

JL
Jaco L's update04 Nov 2025, 13:50
Reviewer Update
Goeie dag

Nee dankie ek stel nie belang nie. Julle moes ons wifi al saterdag reg gemaak het maar julle diens is K—- .

Het nou by n ander plek wifi ****rak gekry.