mS
mia S

1 reviews | Active since Jan 2025

31 Jan 2025, 18:02

Dankie tannie Loane

Dit was so lekker om die inkleurboekie te kry by tannie Loané Kritzinger van Mosselbaai Vox wat met my mamma gesels het oor die Vox internet oor ons op skool so baie take moet doen. Die tannie groet ons altyd as sy by Heiderand werk. My mamma sê as ek mooi leer sal sy vir ons ook wifi kry.

0
Replies (1)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply03 Feb 2025, 08:26
Official
Good day, Mia

Thank you for the positive review.