KB
Karen B

1 reviews | Active since Jan 2025

30 Jan 2025, 05:26

Beste Loane Kritzinger en die VOX-span in Mosselbaai

Baie dankie vir jou uitstekende diens en ongelooflike geduld tydens die vakansieseisoen. Jou hulp en vriendelikheid het regtig 'n groot verskil vir my en my familie gemaak, en ons waardeer dit opreg. Dit is wonderlik om sulke toegewyde en professionele ondersteuning te ervaar! Ons waardeer jou moeite en sê weereens dankie!

0
Replies (1)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply30 Jan 2025, 07:14
Official
Good day , Karen B 

Thank you for the positive review!

Regards
Vox