CJvR
Christel Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Oct 2017

29 Oct 2017, 11:41

Geen kleingeld in die Til

Ek wou iets teruggee van waarde van R69.00. Die vrou agter die til het vir my gese sy het geen kleingeld nie. Sy het n slegte houding gehad en het nie die moeite gedoen om my te wou help nie. Die winkel was reeds n uur en half oop. Ek glo elke winkel moet die regte kleingeld het. Sy was baie misluk. Ek het nogsteeds nie reggekom nie. ?? my man het weer teruggegaan en sy wou hom ook nie help nie.

0
Replies (0)