NV
NYDIA V

1 reviews | Active since Nov 2010

07 Sept 2018, 14:57

Swak swak swak

Ek het Woensdag die 29ste Augustus n nuwe Volkswagen Polo gekoop by Volkswagen Silverlakes. Van daar af het ek nog net probleme. Die sunroof is stukkend en wat net n 5minute werk sou wees moet daar nou parte bestel word. My dak aan die binne kant van die kar is al vuil gevat. Moet heeltyd heen en weer ry. Dan moet die kar ingaan dan nie meer nie. Ek het regtig gedink as mens n nuwe kar koop is ALS reg. So teleurgestel!!!!!!! Kry ook n lee hout boks as n geskenk van Volkswagen met my nuwe (stukkende) kar. Wat n gemors. Slegste diens in n baie lang tyd. My kar is n week oud met meer probleme as my kar wat ek 7jaar lank gery het!!!

0
Replies (0)