Swak diens
<p>Op 22/8/2016 het Desrei die verkoops dame van VW Bethlehem my ge****ak en gese sy het vir my n Vw Jetta 1.4 tsi 2012 gekry en vir my foto’s gestuur . waar op ek vir haar gese het is reg ek sal die kar vat en so gereel date ek op 23/8/2016 die kar sal kom haal en alles teken. Toe ek daar kom op die 23/8/2016 het sy my die dokumente laat tekken voor ek na die kar gekyk het so toe alles af gehandel het het sy my die sleutel gegee so toe vra ek haar waar is die spaar sleutel wat sy toe gese het die spaar sleutel en boeke van die kar is in Newcastle en sys al dit vir my kry binne n week so toe anvaar ek haar word daar voor. Op die 27/8/2016 het ek gesien daar is n merk op die kar se dak waar die verf en body putty af kom so toe bel ek Desrei net daar en hoor wat het met die kar gebeer en of hy in n ongeluk was waar op sy gese het nee die kar is nie in n ongeluk gewees nie maar sys al kyk wat op die dak gebeer het. So twee weeke na alle shet ek haar weer ge****ak om tehoor of daar al nuus is oor die dak en sleutels waar sy gese het die dak was reg gemaak oor daar iets op dit geval het en ek moet die kar in bering dat hulle sal kyk en die sleutel en boeke is nog nie daar nie waar ek haar gevra het wanner moet ek di kar inbering waar sy gese het sys al my bel. So het ek elke twee weke gebel en nie deer gekom nie en as ek het dan sal hulle my laat weet na ongeveer 2 maande het ek n saak by VW SA gemaak oor di kar en hulle my laat weet het dis tesun my en die handelaar so het ek nog maand aan hou prober om n afspraak tekry vir die kar en kon nie. Op die 1/12/2016 het ek deer gery Bethlehem toe en die kar sonder afspraak gevat waar Amien die kar bekyk het en in gevat het so was die kar daar vir twee maande. Toe ek die kar terug kry toe vat ek die kar na VW welkom toe om tekyk of die werk wat gedoen is reg was en of daar nog foute was waar hulle my uit gewys het die kar was in n groot ongeluk en my na Executive panel beaters toe gestuur war VW approved is die bestuurde het na die kar gekyk en vir my gese die kar moes gerol het en die hele kar het body putty op en is ook heltemal oor gespry. Met die inligting het ek weer met Amien gepraat en vir hom gese dis nie wat ek wou koop nie e nook nie vir my gese is nie en hy vir my gese het ek moet net die kar bring en inruil op n ander en die verskul sal oor gedra word op die nuwe lenning.nie lank na die gesprek nie toe begin di linker voor deur ook af dop. Na weer n argiement of twee het ek die kar op 30/3/2017 in gegee by VW Bethlehem om Telaar reg maak en is tot nou die 5/6/2017 nog daar. Ek is op die 3/3/2017 n aanbot gemaak deer gwm welkom vir R80 000 en in Bethlehem ook waar die kar se boekie waarde R154 000 was so in nie eers 7 maande verloor ek R105 000 oor ander mense se nalategheid en oneerlikheid <br />So ek se met eerlikheid ek wil nie met VW Bethlehem iets tedoen he nie en sal ook nie deer hulle n kar koop nie. Hulle moet maar die kar terug vat en aflos oor hulle nie aan my bekent gemaak het dat die kar in n ongeluk was nie en die foto’s wat ek gekry het van die kar wat Desrei vir my gestuur het was nie eers van die kar wat ek ontvang het nie</p>
