AW
Abie W
1 reviews | Active since Sept 2017
14 Jan 2021, 08:42
SLEGSTE DIENS EN KWALITEIT KAR OOIT
Slegste diens nog ooit ontvang. Splinternuwe t cross met 8000 km op 3 maande oud. Rubbers begin stukend gaan dan vertel LINDSAY SAKER VEREENIGING mens dis jou probleem na mens R380 000 vir die kar betaal het 3 maande terug moet ek nou weer betaal vir rubbers. Dis hoekom ek die kar gekoop het met extended waarborg en service plan om teminste vir volgende 3 jaar geen uitgawes hoef te gehat het nie. SLEGSTE KOOP VAN MY LEWE RATING IS EINTLIK -100000
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)