CH
Caroline H

1 reviews | Active since Jun 2011

28 Dec 2015, 11:36

Lieg en overcharge

My voertuig se starter het gebreek terwyl op vakansie en was ingesleep na Volkswagen Mosselbaai die Donserdag 24 Desember.Dit sou ons R6 600 gekos het.Hulle sou die part glo Maandag die 28 gekry het. Ons bel toe Maandag om te hoor as hulle die part gekry het en hulle het nie die part gekry nie en sal dalk Dinsdag dit eers ontvang.Ons bel toe n ander plek en hulle kan ons help met n oorsproklilke Volkswagen part vir R2 800.Ons bel Volkswagen om te se ons kom haal die voertuig want n ander plek kan ons dadelik help.Victor van Volkswagen se toe vir ons dat die part al daar is en dat ons nou glo n kanselasie fooi moet betaal. Hulle het 10 min terug gese die part nie daar is nie so hulle lieg ene vra toe ook hoekom hulle vir my R6 600 vra en ek op n ander plek dieselfde part kan kry vir R2 800 en hoekom ek n kanselasie fooi moet betaal as hulle niks aan my voertuig gedoen het nie? Ek moet eers die geld betaal van n Duisend rand voordat ek my voertuig kan kry. Hulle lieg en bedrieg mense uit hulle geld uit. Ek sal nie my voertuig aan laat werk by mense wat lieg nie, oor wat lieg hulle nie als om geld te maak nie? Ek vertrou hulle nie en ek waarsku ander mense om nie dieselfde oor te kom.

0
Replies (0)