NT
Natascha T

1 reviews | Active since Jun 2016

30 Jun 2016, 11:36

Julle het my gevlous

<p>Ek het laas jaar 'n motor by Volkswagen Mosselbaai gekoop. </p> <p>Daar was nooit vir my gese ek moet binne 21 dae van die koop van die kar my kar oor sit op EC nommerplaat nie. Nou dat die lisensie skyfie sy verval datum beruik het, het ek uit gevind my kar moet nou weer deur Roadworthy gaan en daar is 'n heltige boete wat ek moet betaal omdat my kar nie in die gegewe 21 dae oor gesit is EC toe nie.</p> <p>Deur die hele proses van die koop van die kar het ek uitstekende diens gekry en na die koop kom al die goed op en dit is nie die eerste nie.</p> <p>Ek is glad nie gelukkig nie en kan nie glo ek was nie al die regte informasie gegee toe ek my kar gaan haal het nie.</p>

0
Replies (0)