IK
Izanne K
1 reviews | Active since Aug 2019
18 Feb 2021, 11:53
BARONS N1 City. Volkswagen
Ek sukkel al n jaar om my diensboekie terug te Kry van Barons N1 city. Hulle het met 2020 se diens my diensboekie uit die kar verwyder en nooit terug besorg nie. Ek het navrae gedoen en hulle al 2 eposse gestuur rakende die saak en ek kry niks reaksie uit hulle uit nie. My kar gaan saterdag vir sy diens en sit nogsteeds sonder n diensboekie. Ek is seker daarvan dis hulle verantwoorelikheid om boekie te hernu.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)