1 reviews | Active since Sept 2017
Bad Service
Goeie Dag,
Ek het n polo vivo by Volkswagen Claremont gekoop, tot my spuit. Die Stokie wat die hoof ligte aansit werk nie, toe neem ek dit in by n VW garage, die ou daar se my toe maar die stokie is foutief en hy sal n claim in sit by die motor se waarborg, voor ek ry roep hy my trug en vra wanneer laas was die motor gediens, ons kyk toe in sy diens boekie wat se dit was gedoen op 60000km 05/2016 en moet gdiens wees op 68000km of n jaar, ekt die motor gekoop op 66000 of 67000, in Mei 2017 so dit beteken die jaar diens is due, die motor is verkoop aan my sonder dat dit gediens was op Mei 2017 wat sy jaar diens is, na reg moes die garage die motor gediens het want dus op sy jaar diens van Mei maand, Die bestuurder bel my Bradley en se dat dit so gebeur en hoe meer ek vrae vra, verhef hy sy stem asof ek sy kind is met wie hy praat, daar gelaat ek sal niemand ooit aanraai om n motor daar te koop nie, want hulle kan mooi praat wanneer jy aansoek doen maar sodra jy n problem het wil hulle lelik raak sies VW Claremont sies,
