1 reviews | Active since Jun 2021
2023 VW Amarok
Ek is/was n groot Amarok aanhanger al vir baie lank. Ek het die Nuwe ‘shape’ Amarok 2023 model wat gekoop is by VW Rola Malmesbury. Minder as 3 jaar later begin bakkie te roes binne in die bakkie. Rede vir die roes was omdat “The indicated surfaces are not treated and surface rust is not avoidable” - dit is die rede hoekom die bakkie roes. Nie daar gelos nie en dit verder opgeneem met VW SA. Die naverkoopsafdeling bestaan nie. Ek sukkel nou al n maand lank net om n antwoord van hulle te kry. Rola se ver**** sê dat dit ‘Corrosion’ is wat normaal is en “no repair or replacement of parts are required” . My vraag is nou waarvoor is die ‘anti corrosion warranty ?
En die groot vraag is as die rede is dat die bakkie roes dat die bakkie “ Bare metal surfaces “ het, hoe lyk die toekoms van die Amarok bakkies gaan almal roes ? Ek sal twee keer dink om ooit weer my geld te mors op n Amarok. Lyk my die ou gesegde van Toyota is die beste is waar.
