EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

07 Dec 2016, 12:01

Wou upgrade up tablet, nou se game welkom daar klaar n upgrade gedoen op tablet.

<p>Ek is n Vodacome klient, en is glad nie tevrede nie. Vandag gaan ek game toe om op een van my tablets te upgrade. tot my skok word vir my gese daar is reeds n order op al 2 my tablets gedoen. Ek wil ook weet wie upgrade op my naam namens my want dit was nie ek nie. Al wat ek wel gedoen het ek het vodacome gevra hoe gaan ek te werk om die tablets se ****rakte te stop. Vir my is gese ek moet sekere dokumente instuur maar eers einde Januarie want ek kan eers in Februarie die ****rakte stop. Dis al wat ek gedoen het. Nou moet ek hoor ek kan nie upgrade nie want daar klaar orders op al 2 die tablets. Welkom game se vrou wat se dien sook baie swak is met die naam Rebecca Makibi het gese die stelsel se Kilikoja het op al 2 tablets 2016.10.30 om 12.05.20 die orders gelaai. Hoekom en waarom is my vraag? soos gese hier bo ek het slegs navrae gedoen oor hoe mens te werk moet gaan om die ****rakte te stop, nooit gese dit moet gestop word nie. ek soek antwoorde hoekom en waarom en wat op my goed aangaan. Ek wil n upgrade gedoen het vir my man maar ek kan nie. Vind aangeheg die geprinte dokumente vanaf welkom game. </p>

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply07 Dec 2016, 14:33
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

EB
Eliz-Marie Barnard's update09 Dec 2016, 13:01
Reviewer Update

En steeds soos altyd het nog niemand van vodacome my gebel oor my complaint nie.