jB
joey B

1 reviews | Active since Dec 2018

04 Jan 2019, 09:02

word lelik ingedoen deur voudacom

ek is mr mj barnard id nr ********** 086080, op die 5 de des het ek R27,000.00 vir voudacom betaal, twee jaar voor my ****rak verby sou wees. hulle het my n epos gestuur, vir bedanking van betaling, maar ek moes net 18,515.05 betaal het. Dus sal hulle my geld wat ek teveel betaal het terug betaal in my bank rekening na 7 of 14 werks dae. Dit is vandag die 4de Jan en nog geen geld terug gekry nie. Nadat ek hulle gebel het vandag vertel hulle dat ek geen geld gaan terug kry nie en dat ek hulle nog R500 skuld vir ****rak breuk. kan iemand my help met dit wat nou aangaan. ek is net n pensionnaris, en dis my geld waarvan ek moet lewe baie dankie

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply04 Jan 2019, 10:52
Official
 Dear Customer, Thank you for making us aware of your query. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team