SV
Sisna V

1 reviews | Active since Feb 2016

10 Feb 2016, 19:14

Weduwee betaal Dr se foon omdat Vodacom fouteer

Na die afsterwe van my Pa op 22/9/15 wou ons my ma en pa se Vodacom fone sowel as Internet oorplaas op my ma se naam. Aangesien ons naby Kollonade sentrum woon is ek na hulle kantoor vir hulp. Daar was 8 of 9 werknemers in die winkel waarvan 6 uiters onbehulpsaam was, die ander het kliente voor hulle gehad. n Dag of so later(11/1/16)het my man verlof geneem en ons na Vodacom Menlyn geneem. Na ons 20min gewag het omdat computer wat nommers lees stukkend was het n vriendelike dame ons gehelp. Ek moes die rekening ten volle vereffen en my ma wat n pensionaris is moes R450 betaal R150 vir elk van die oorplasings na haar naam. 2 Dae later begin ons daagliks n stemboodskap ontvang wat se ons skuld R600. Ek het 082111 gebel asook ***. Alby persone het gese die rekening is op datum betaal. Op 8/2/16 word die bedrag van R1666.60 onttrek deur Vodacom. Ek s***el toe weer *** en praat met Brigette. Ek vind uit dat die verkeerde nommer oor gesit is in my ma se naam. Selfde telefoon nommer maar eindig op 2 nie 5 nie. Bridgette het verduidelik dat sy niks aan die saak kan doen nie en dat ek weer verlof sal moet insit om na Menlyn te gaan. Die nommer behoort aan n Dr en beloop oor R1000

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply10 Feb 2016, 23:05
Official
Hello Sisna,

Thank you for your posting.

We would like to apologise for any inconvenience caused.

A consultant will contact you in order to address your concerns.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team