1 reviews | Active since Jun 2017
Derde maand, wat julle oor die R700 steel by my, ek het nie geteken vir hierdie ****rak nie, ek het al verskeie kere die ****rak wat ek geteken het, aangestuur, is die derde maand wat ek kla oor hierdie rekening, ek het nie hierdie geld vir 'n simpel ****rak foon nie, ek gebruik die foon net vir whatsapp, en sit self data op vir FB, met ander woorde ek betaal R700 vir foon, ek maak nie oproepe nie, ek stuur nie sms nie, vir die derde maand, is daar nie geld vir krag nie, ek leen al by werk geld vir brood en melk, omdat hierdie nie die ****rak is waarvoor ek geteken het nie!!! Julle steel my kos uit my mond uit. KRY JULLE NIE SKAAM NIE!! Ek eis dat julle my Augustus, September en Oktober sel gelde "refund" ek het geteken vir ****rak wat ek kan bekostig, nie hierdie m*&^rse ****rak nie!! Ek gaan my debiet order kanselleer, julle het R1400 uit my die afgelope twee maande, vir rekening wat lees R0.00 oral, oproepe, sms, data, want ek sit self data op!! Ek stuur my rekening vir die mense by HELLO PETER, asook TOT U DIENS, asook vir my prok wat alreeds my ****rak by hom het, waarvoor ek geteken het!! JULLE IS DONNERSE *****S!
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.