EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

10 Apr 2019, 12:31

Vodacome rekening van APril 2019

Klient soon to be not any more van VODACOM. Ek het ****rak geteken vir u choose flexi 165 wat 399 per maand is. Tot en met Maart 2019 was als fine. Nou ewe skielik in April kry ek n rek wat my sommer net opskuif na u choose flexi 175 wat 409 per maand beloop. ****ak vodacome en al wat ek gese is na die budget speech was daar n prys verhoging. My goeie genade so die budget speech besluit sommer namens my dat my vodacom rek moet verhoog hoe gerieflik. Nou wat is die use om n ****rak vir 24 maande te teken en dan het jy geen se of reg oor jou eie rek nie. Ek aanvaar die glad nie. My ****rak is u choose 165 vir bedrag van 399 vir 24 maande en dis wat ek sal en gaan betaal tot die ****rak klaar is en dan sal ek van vodacome af afskeid neem. Want die is bedrag. Dis n swaar en moeilike land en niemand kan net aanvaar dat als sommer net opgaan omdat die budget speech so se nie. EK is jammer ek is nie een in kennis gestel nie. Apparently moes ek n SMS gekry het wat ek nie gekry het nie wat bleikbaar se dat daar n verhogign gaan wees. Jammer ek aanvaar dit gald nie so nie en is baie ontevrede. Ek verwag terugvoer binne 24 uur en my rek uitgesort en reg gestel.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply10 Apr 2019, 12:45
Official
 Dear Customer, Thank you for making us aware of your query. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team 
EB
Eliz-Marie Barnard's update10 Apr 2019, 15:56
Reviewer Update
Now tell me, then the u choose 165 that went up to 175, will i then get the 175 airtime or will it still be just 165?