1 reviews | Active since May 2016
Vodacome rekening
Vodacom se diens is pateties. Ek het laas jaar geupgrade. Kntrak bedrag R359 per maand, elke maand van daar af het my invoice bedrag verskil en elke maand is dit meer. Die maadn sommer R623, glo n 3G wat ek nie gekanselleer het na 3 maande nie. Nerens op my kwitasie wat ek aanvaar het het gestaan gratis vir slegs 3 maande nie en ook nie dat dit ekanselleer moet raak anders gaan ek betaal daarvoor nie. EK bel nou al omtrent elke dag van laas week af om die rekening te probeer reg maak en niemand kan my help nie. Komotso van vodacome het met my gepraat met ref nr: *** en virseker dat sy n epos gaan stuur sodat die rekening gecredit word en reg gemaak word en sodat hulle die regte rekening vir my kan stuur om einde Januarie te betaal maar dit het ook nog nie gebeer nie. EK bel elke dag en as ek ref nr gee word daar gese daar bestaan nie so ref nommer nie. EK is net keelvol gesukkel. EK het die kwitasie aanvaar van R359 per maand maar elke maand is dit net meer en meer. Vodacome moet my bel en die rekening uitsorteer vandag nog. ***
