1 reviews | Active since Jan 2016
VODACOM - WASP
WASP EN VODACOM IS KOP IN EEN MIS!!! KASTIG HET VODACOM NIKS MET WASP TE DOENE NIE MAAR NATUURLIK SAL HULLE STIL BLY AS WASP GELD STEEL ANDERS KAN JY DIT NIE UITDRUK NIE WANT HULLE SUBSKRIB JOU SOMMER VIR GOED WAT JY GLADNIE EERS VOOR GESUBMIT HET NIE EN INTUSSEN GLIMLAG VODACOM BAIE BREED WANT JY IS TOTAAL EN AL ONBEWUS VAN DIE DIEFSTAL WAT PLAASVIND OP JOU ****RAK!!! EN KOOP JY LUGTYD!!! EN GLIMLAG ALTWEE PARTYE BREED!!! SO IS DAAR VAN MY R8000.00 GESTEEL!!!!!! EN BAIE GERIEFLIK TREK VODACOM NET SKOUERS OP ONS IS NIE VERANTWOORDLIK DAARVOOR NIE!!! LEKKER OM SOOS N RONDEKLIP WEG TE ROL EN TE STEEL VAN DIE VERBRUIKER!!! STUUR VIR MY WAAR EK HIERDIE GEMORS GESUBMIT HET EN EK SAL MY WOORDE TERUG TREK!!! WEL VODACOM EN WASP DIE SAAK SAL NIE HIER GELAAT WORD NIE!!! JULLE STEEL BLATANT VAN DIE VERBRUIKER!!!
Thank you for making us aware of your complaint.
A consultant will contact you in order to address your concerns. We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,
Thank you for making us aware of your complaint.
A consultant will contact you in order to address your concerns. We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,
