bK
ben K

1 reviews | Active since Mar 2010

19 Feb 2016, 12:22

Vodacom vingerfout laat my sonder diens en diens

Vodacom 20 November is hierdie klagte deurgestuur.Tot op datum is verskeie beloftes gemaak MAAR GEEN diens is gelewer nie.Sou julle julle besigheid ernstig opneem laat iemand beter as die sogenaamde call centre my ****ak.Die is vol beloftes maar doen niks want al die departemente moet afsonderlik genader word.Tel no *** is my ****ak nommer en die dipuut is julle deeglik bewus

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply19 Feb 2016, 14:12
Official
Hello benkrause,

Thank you for your time and effort informing us of your concerns.

Please note that a consultant will contact you in due course to assist you.

Kind regards

Consumer Website Team