MJ
Magrietha J

1 reviews | Active since Feb 2013

22 Oct 2020, 14:20

Vodacom Versekering

Ek het nog nooit op my selfoonnommer versekering gehad nie. Nou vir einde Oktober het ek ewe skielik versekering van oor die R600 waarvoor ek geen toestemming gegee het nie. Ek het op 13 Okt met Nazli Williams van Vodacom versekering gepraat. Sy het gesê sy sal dit uitsorteer en my terug s***el. Tot op hede het sy nog nie terug ges***el nie. Ek het vandag op 22 Okt weer Vodacom versekering ges***el. Ek het met Ntabiseng gepraat wat my meegedeel het daar is nog niks aangedoen nie. Ek het gevra om met die bestuurder te praat waar ek weer 'n ewigheid moes aanhou. Ntabiseng het net gesê sy het dit jou met accounts opgeneem en sal sy my weer die 26 Okt terug s***el. Dit is vir my onaanvaarbaar. Ek het nie toestemming gegee vir die versekering nie en kan ek nie sommer net vir die lekker R600 betaal nie. Ek het net my salaris wat ek op moet leef en R600 is vrek baie. Ook sal ek dit waardeer as ek in Afrikaans terug voering kan kry.

0
Replies (6)
Vodacom
Vodacom's reply23 Oct 2020, 07:14
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team 

Best regards,

MJ
Magrietha J's update26 Oct 2020, 11:58
Reviewer Update
Geen ****ak sover van Vodacom af nie!!!

MJ
Magrietha J's update26 Oct 2020, 14:23
Reviewer Update
Now Vodacom try to intimidate me. Tell my Hello Peter could do nothing for me and Vodacom Insurance will come back to me. After I phone twice Vodacom Insurance and still got no response.
Vodacom
Vodacom's reply27 Oct 2020, 14:20
Official
Dear Customer, Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction to our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organisation. As per our discussion, We have advised that the credit is being prepapred.

Kindly note that your query is currently being addressed by the relevant department who will be contacting you to offer further assistance. Regards Consumer Website Team

Best regards,

MJ
Magrietha J's update03 Nov 2020, 10:14
Reviewer Update
En daar word die R601 versekering bedrag waarvoor ek nie gevra het nie per debietorder afgetrek.
MJ
Magrietha J's update11 Nov 2020, 13:17
Reviewer Update
En nog geen iemand van Vodacom het na my toe terug gekom nie.