Vodacom vat kanse
<p>Verlede jaar in Mei het ek 'n tablet ****rak by Chatz in Tygervallei uitgeneem. Dit was 'n gemors van die begin af. 'n jaar later het ek gedink die probleem is NOU UITEINDELIK opgelos toe hulle sê vir ekstra 1 Gig pm. sal my R10 meer kos m.a.w van R99 pm. sal dit nou R109 pm. wees. Ek het dit op skrif geteken deur Michelle op28/05/2016. 1 Julie het hulle R133 op my tjekrek. afgetrek; so hulle verneuk my met R24 pm. Die Chatz winkel in Robertson het 'n klag gelog en ek wag in spanning om te hoor of en wanneer hulle die gemors gaan regmaak. Die ****rakno. is #ICA ********** magtingsno. ********** 7 tabletselno. ********** 124 en die veranderde ****rak is 'n My Gig2 topup. Kobus Bender; en ek woon in Robertson Weskaap.</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Het julle die vaagste idee hoeveel geld die dôners kry as hulle dieselfde spôrts met 'n paar hondertduisend kastemers uithaal?