EB
Elizada B

1 reviews | Active since Nov 2013

01 Jul 2021, 20:49

VODACOM. USELESS. Afrikaans een van die landstale.

On 17 March 2020 about 18h00 a consultante phone me. Ek het met seker6 mense gesels en elke een het my deurgesit na die volgende persoon. Gedurende grendeltyd wat net daarna begin het. Het ek 2 no probeer kanseleer. In Februarie 2021 n telefoon operateur van vodacom aanbeveel dat ek my rekening betaal dan sal hulle ****rakte wat iemand op die 17 de Maart 2020 gedoen het kanselleer. So betaal ek net daarna ontvang ek n sms wat se die diens sal via epos kennisgewing gekanselleer word. As ek nie epos ontvang is diens nie gekanselleer. Volgende probleem. Het al vir 5 jaar probeer om epos adres te verander, maar weer eens kan vodacom se werknemers nie hulle stelsel werk nie. So praat ek vanaf die 4 de Maart 2021 met Tarryn, Mbali, Sepewe, Detegho, Customer Care, accounts, noem die no. Ek bel hom. Ek kry ook n verwysings no 1-(dash) ***. Verder gesels en bel ek na die 10de. Op 29 Maart 2021 praat ek met Dagetsi, Kaneilo, Pride, Zama, Elana wat to vir my se sy sal my goed aanstuur en ek moet R383.98 betaal op die 2 ****rakte. Hulle sal ook n pass for creditnote parting doen vir die 2 nommers. En n epis stuur na die verkeerde epos adres wat ek met elke onbevoegde hoogs betaalde werknemer van vodacom probeer verander. Op n stadium in april , mei praat ek met n Stembela wat my inlig dat daar nog niks aan die rekening gedoen is nie en dat hy sal terug bel. E pos adres nog steeds nie verander. Ek betaal getrou my rekening. Soos gereel met uiters bekwame personeel van VODACOM.. Intussen s***el ek na eposse en daaglikse probeer weer *** en praat met Denise Ramasmay. En wonder bo wonder verander sy my epos adres en is dit korrek. Stuur ook n epos via ons plaaslike Vodacom winkel en hulle sal my 2 no. Waarvoor ek geen simkaart of iets het na pay as you go to verander as ek dit eers betaal want hulle kan nie dit verander want die rekening is agterstallig. Terug by begin. Intussen stuur ek eposse na *** *** *** *** en almal kom terug. Ek het ook met Prince, Mathapelo, Ntokozo Kemeiloe, Phelo, Ntozele, Itumeleng gepraat. Op 21 Mei ontvang ek weer n sms metverwysing na gesprek ens. Reel vir betaling omdat rekening nou weer baie hoog is agv geen kanselasie. Op die oomblik het ek geen diens. Daar is n nuwe verwysings no waarvan ek nie weet nie en Ayanda nie vir my wil gee. So VODACOM is ***********. Baie sterkte. Elizada.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply02 Jul 2021, 07:17
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team