1 reviews | Active since Dec 2016
Vodacom "Upgrade "nagmerrie

Ek is met Vodacom vir +- 8 jaar en dis die eerste keer dat ek so n slegte diens ontvang. Ek het my ****rak "upgrade" in middel Augustus 2016 by Vodacom 4 U in Alberton , en dit was efektief van die 01 September 2016 . Die persoon wat my gehelp dit het my n verkeerde ****rak gegee en ek het hom laat weet op die 03 September 2016 en hy het belowe dat hy dit gaan reg maak en ek hoef nie bekommerd te wees nie. Ek "stupid" vertrou hom " and to my suprise " kry ek n shocking bill einde September 2016. Ek was terug na Vodacom winkel om my ****rak te kanseleer maar hulle wou nie en se dat hulle n ticket gelog dit en dat my ****rak reg was, maar dit was weereens n leen. September se shocking bill het hulle oorgesit na Oktober toe. Ek het n top-up 150, en volgens my kry ek elke maand R150 se airtime en koop my eie data. Volgens Vodacom het ek R800 se data gebruik wat ek nog nooit gesien het want ek koop elke week my eie data.

As ek vodacom bel stuur hulle my terug na die winkel toe, as ek by die winkel is dan se hulle ek moet vodacom bel. Ek is seker hulle kan op hulle sytem sien hoeveel veranderinge aangebring was op my ****rak. Die bestuurder van Alberton tak is ook bewus van my probleem, sy het my al 2 keer gebel maar ook nie met n oplossing nie. As ek haar terug bel is sy of besig of uit die winkel uit.

Haar laaste woorde was " The consultant (Puseletso) must sort out his mess....dit was eintlik n skok vir my want ek weet as ons vir 1 firma werk is ons n span...maar dit wil nie vir my so voorkom of dit by Vodacom gebeur nie.

VODACOM ontwrig my lewe...die gewone debuut order wat moet af gaan gebeur nie en dit het n negatiewe effek op my profile.

Vanaf die 1 September 2016 tot en met vandag is my ****rak nog steeds nie uit gesort nie.

Ek wil ASSEBLIEF my ****rak kanseleer sonder om enige koste te betaal en VODACOM moet hulle phone ook vat. Ek het meer as genoeg STRESS gehad met Vodacom

Die uwe

Vanessa Thomas

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team