1 reviews | Active since Nov 2017
Vodacom uiterse swak diens
Ons het jare terug ****rakte gehad by vodacom. Toe word daar n ****rak uitgeneem wat nie ons was nie. Dis toe aangegee as ***** by die polisie. Ons het lank gesukkel om dit uit te sort sonder luck. Ons het vir 2 jaar die rekening aanhou betaal. Ek het op hellopeter geskryf en skielik was alles uitgesorteer. Ons het al ons rekeninge al toegemaak nadat die ****rakte verval het. Nou die naweek toe gaan ons om n nuwe ****rak uit te neem. Vodacom se toe dat ons profile nie reg is nie en dat die rekening nog onder investigation is. Dit maak dat ons glad nie weer n ****rak kan uitneem nie en ons naam is vuilgesmeer deur daai ***** wat gepleeg is. Ekt al telkemale probeer bel om te hoor wat aangaan maar niemand kan my help nie. Dis uiterse swak diens van telkom.
