BS
Beatrix S

1 reviews | Active since Jul 2018

09 Jul 2018, 08:53

VODACOM UITERSE SWAK DIENS !!!!!!

Hiermee wil ek my ontevredenheid en uiterse swak diens van VODACOM KOLONADE en die Bestuurderes Joyce Mphahlele uitspreek oor haar diens en onprefesionele optrede. Sy is uiters onprefesioneel en twyfel of sy eningsins in so pos behoort te wees. Ek as 'n gerespekteurde klient met 4x ****rakte met Vodacom het beter diens verwag van 'n bestuurderes. Sy groet mens glad nie en is onbeskof. Sy het nie eers die moeite gedoen om na my te luister oor wat ek te se gehad het oorwat my probleem is nie. In Mei 2018 het ek met Vodacom een van my ****rakte hernu. Om en by die 5/6/2018 het ek n nuwe HUAWEI foon ontvang wat by my werk afgelewer was. Ek het gesukkel met my gmail account en sodoende soder dat ek bewus was my google account geblok. Ek is die 02 / 07 /2018 na Vodacom Kolonade waar Shipo een van die assistende daar alles in sy vermoee gedoen het om my te help. Maar met geen sukses nie nadat ek 4 ure daar was is vir my gese die foon moet ingaan sodat hul die Google blok kan verwyder. Op daardie stadium was ek onder die indruk dat dit net 'n setting was wat deur Google sekuriteit gedoen kon word. So het ek verstaan. Op geen stadium is daar vir my gese dat dit moontlik 'n instument probleem kon wees nie en dat ek die foon binne die afkoel preode moet / kan terug stuur nie. Ek is die 08 / 07 / 2018 terug na Vodacom om uit te vind wat aangaan omdat ek niks van hul hoor nie. Net om uit te vind dat my sell no foutiewelik neergeskryf is en Vodacom my nie in die hande kon kry nie. Met al my besonderhede tot Vodacom se beskikking is dit vir my vreemd dat hul nie eers die moeite gedoen het om my op die regte no te kon ****ak nie.

Nou ontvang ek 'n kwotasie van Vodacom vir die herstel van die Google account van R 316.25 op'n foon wat ek nog nie eers eenmaal gebruik het nie. Al wat Joyce Mphahlele vir my gese via een van haar assistende is aanvaar ek die kwotasie YES / NO sy het nie eers aan my verduidelik waaroor die kwotasie gaan nie, nie eers die moeite gedoen om op te kyk om met my 'n sinvolle gesprek te he nie. Die Assistant Manager Kenny Molefe het probeer help deur 3 x oproepe te maak en sodoende met geen sukses nie.

Hiermee vra ek Vodacom om in die saak in te gaan en my te assisteer aangaandie die aangeleentheid en ook om sodoende my vertroue weer terug te kry in Vodacom.

0
Replies (3)
BS
Beatrix S's update09 Jul 2018, 08:58
Reviewer Update
Net regstelling op die datum: Ek is die 02 / 06 /2018 na Vodacom Kolonade waar Shipo een van die assistende daar alles in sy vermoee gedoen het om my te help. M
Vodacom
Vodacom's reply09 Jul 2018, 10:21
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,

Vodacom Consumer Website Team

BS
Beatrix S's update10 Jul 2018, 08:24
Reviewer Update
Hiermee my ****ak telefoon nr ********** of epos adres: ********** Wag nog vir terugvoering van Vodacom