mM
madelein M

1 reviews | Active since Oct 2012

09 Sept 2020, 09:23

Vodacom swak diens

Ek het my vodacom ****rak einde Jun gekanselleer en laasste paaiement moes einde julie afgetrek word. Die konsultant het dit ook so bevestig... Sept was daar weer n debit van R45 wat ek gestop het en nou het ek weer n rek gekry vir R177... Ek weier om dit te betaal aangesien ****rak betyds gestop was en konsultant dit ook so bevestig het. Die foon is ook nie meer in my besit ni. Ek gaan nie verantwoordelik gehou word omdat Vodacom nie hulle werk gedoen het ni. Die data of airtime of wat ook al wat gebruik was, was deur Vodacom gegee as geskenk omdat ek 10 jr n klient was. Dit is wat konsultant gese het. Dan moet dit maar van hom verhaal word. Sorteer hierdie dadelik uit aangesien ek dit beslis nie gn betaal nie en julle waag dit nie om my naam op ITC te sit ni. Doen julle werk reg asb. Geen probleme met Cell C en MTN ni. Sal nooit weer n vodacom klient word nie

0
Replies (3)
Vodacom
Vodacom's reply09 Sept 2020, 10:47
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team 
mM
madelein M's update09 Sept 2020, 12:37
Reviewer Update
I want this to be sorted out as soon as possible. Looks like *****
mM
madelein M's update10 Sept 2020, 15:46
Reviewer Update
Vodacom het n email gestuur en gese hulle kan my nie ****ak ni. Dis nonsens. Hulle probeer op die vodacom nommer wat ek al lankal gese het dat ek nie meer die foon het nie. Hulle moet my op *** s***el. Hulle se my ****rak is op 2.9.2020 gekanselleer. Wat het die konsultant dan gedoen toe ek vroeg in julie ges***el het. Hy het gese laasste betaling is einde julie. Dis gekanselleer. Lyk my die mense weet nid wat hulle doen by vodacom ni. Ek weier om n sent te betaal. Konsultant wat my gehelp het, moet maar betaal. Ek wil asb n invoice met nil balans he of ek gaan verdere stappe neem. Aug se invoice wys n 65lyn se koste en sept wys weer n verandering na n 125 lyn. Wie is besig met ***** op my naam... Sorteer onmiddellik uit.