FM
Francois M

1 reviews | Active since Oct 2017

18 Oct 2017, 13:00

Vodacom steel ons geld

Ek was vir meer as 2 mnde in hospitaal vir operasie en herstel. In daai tydperk kon Ek geen sake doen nie omdat Ek vir myself werk. My rekening was toe agterstallig maar Het dit op datum betaal. Vodacom Het nou my nommers op ****rak gedelete en weier om weer my diens te aktiveer. Vodacom vereis dat Ek my ****rak vooruit betaal tot verstryking sonder geen diens nie. Dit is blatand steel en onregverdig!! Vodacom mag nie hiermee wegkom nie. SWAK man. Is dit hoe dit Werk in vandag se samelewing? So groot organisasie sonder intergriteit. Nee dis nie hoe n normale mens redeneer nie. Baie teleurgesteld in Vodacom. Dit lyk my dis robots wat daar werk nie mense met oordeelsvermoë Nie.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply18 Oct 2017, 13:31
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Vodacom
Vodacom's reply25 Oct 2017, 14:29
Official

Dear Francois

Kindly be advised that feedback has been provided.

Regards,

RJ