ANVW
Anel Nel Vd Walt

1 reviews | Active since Feb 2018

12 Sept 2022, 09:49

Vodacom steel my geld

Ek het in Jan 2022 gebel om my versekering te kanselleer, waarvoor ek nie gevra het nie. Ek het dit later weer agtergekom en gebel im te kanselleer. Hul het gese dit vat 30 om my geld terug te betaal. Die bedrag is R495.00. So maw ek moes my geld terug gekry het die 4 Sept 2022. Dit was wel n Sondag. Op die 5de Sept het ek n sms gekry vir my terug betaling en n link. Ek het Vodacom gebel om seker te maak dis wel hulle en dit was bevestig. Ek het die link gevolg vir n payfast terug betaling. Tot vandag toe nog geen gelde ontvang nie en as ek opvolg is dit 1 of ander storie. Die nuuste is dat hul wag dat my krediet gelig moet word. LET WEL my rek is NIE agterstallig nie. Hul is baie gou om jou geld te vat, maar om dit wat hul gesteel het terug te betaal is n heel ander storie

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply12 Sept 2022, 10:00
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team 
ANVW
Anel Nel Vd Walt's update13 Sept 2022, 23:41
Reviewer Update
Ek het nogsteeds niks van Vodacom se kastige consultant gehoor nie. Alles weer eens net lee beloftes