lB
lizelle B

1 reviews | Active since Dec 2017

10 Dec 2017, 11:21

Vodacom steel mens se geld en data

Ek word 'n rekening gestuur wat se ek gebruik out of bundle data. Ek bel die customer service nr en volg al die regte kanale. My versoek aan hulle is om 'n gedetalieerde rekening te sien om die dataverbruik te kan monitor en sien waar ek uit my data bondel data gebruik het. EK word in kennis gestel dat ek eers vir itemised billing moet registreer wat my 'n verdere R22.50 per maand gaan kos. Ek stel nie belang om dit elke maand te ontvang nie, slegs vir die maand waar Vodacom reken ek uit my bondel data gebruik het. Wat ek nie verstaan nie is waarom ek moet betaal om my eie rekening te moet sien. Ek is al vir jare 'n klient by Vodacom maar ek mag nie my eie rekening sien nie. Laastens word ek ingelig dat sou ek registreer vir hierdie itemised billing ek geen rekeninge van voor die registrasie sal kan sien nie, net van die registrasie datum af se rekeninge sal ek kan ontvang. Ek is klaar met Vodacom. Nie net mag ek as betalende klient nie my rekening sien nie, maar data verdwyn soos mis voor die son. Ek ontvang elke begin van die maand 1GB op my foon. Ek moes teen 07/12/2017 reeds weer 1GB aankoop en ek het tans op 10/12/2017 308.70 MB oor. Verduidelik asb aan my hoe in die lewe ek 700MB in drie dae gebruik terwyl ek by die werk Wi-Fi gebruik. Dit is belaglik. VODACOM STEEL MENS SE GELD EN MENS SE DATA

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply10 Dec 2017, 12:43
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,

Vodacom Consumer Website Team

Vodacom
Vodacom's reply19 Dec 2017, 13:58
Official

Dear Lizelle,

Thank you for taking my call.

As discussed, your query has been addressed and resolved.

Regards,

UW