1 reviews | Active since Mar 2021
Vodacom *****ing money even after I cancelled my contract, that I had for 4 years, numerous times!!!
Ek het laasjaar van Julie af my #Vodacom data ****rak probeer kanselleer, na ek elke keer afgesny was as ek hulle bel, het ek in Oktober na hulle winkel by Menlyn Maine gegaan, niemand in die vodacom winkel wou my help nie, en ek moes die call centre bel, want hul doen nie meer kansellasies in die winkel nie. Na meer as 40 minute het ek deurgekom na iemand wat my gehelp het. Geen ref nr was vir my gegee nie, oor dit blykbaar vir my gemail sou word. November sou my laaste debietorder afgegaan het, maar dit bly elke maand net afgaan. Ek spandeer ure met hulle call centre op die foon, elkeen blameer n ander departement, ek word van een departement na n volgende departement deurgesit, 99% van die tyd word die foon erens in die proses neergesit, en nie een mens is bereid om vir my n verwysings nommer te gee nie. Ek weet nie meer wat om te doen nie, ek het al mooi gevra, ek het al geskree ek het al gedreig, maar ek kry net geen maar geen hulp van hulle af nie. Ek sien ook Hello Peter is vol van mense met presies dieselfde probleem. Hierdie is niks maar niks anders as diefstal nie. En ek is oortuig dat miljoene rande maandeliks so van mense gesteel word.
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
