1 reviews | Active since Oct 2017
Vodacom slegte diens
Ek gaan nie eers probeer om eng te praat nie, ek praat afr en hoop daar is een of ander poepol wat my verstaan.
Ek het 2 ****rakte by Vodacom vir my dogter uitgeneem, 1 ****rak het 2 fone waarvan 1 n prepaid is en die ander 1 n ****rak foon, en daarvoor moet ek R409 betaal dan het ek so n paar maande die ander ****rak geupgrade en op hom betaal ek R320, minwetend dat hulle my al vir n paar maande over charge sonder dat ek dit agterkom .
Ek het maar net elke maand betaal, want ek het gedink dit is hoe dit moet wees, tot my dogter vir my gese het dis nie hoeveel hulle moet betaal nie.
Haar verloofde het die R320 ****rak, hy koop op die einde van die maand data met die airtime wat hy kry, en dan vat hy weekliks airtime advance waarmee hy data koop en op n vrydag wanneer hy sy salaris kry dan koop hy airtime en dan word daai airtime advance onmiddelik afgetrek van die airtime wat hy gekoop het,.
Nou die einde van die maand dan kom Vodacom en trek die geld waarvoor ek geteken het wat ek maandeliks sal betaal wat die R409 + R10 vir caller ID en R320 + R10 vir Caller ID wat jou n totaal R749 + al die weke se airtime advance van M alreeds betaal het so maw hulle double charge my vir die airtime advange,
En probeer jy hulle bel dan kry jy die wat nie verstaan wat jy sê nie, en al wat hulle dan verstaan is yes en no en EFF, hulle se dan ook net eenvoudig vir jou "sorry madam it is the airtime advance that you ask for that is bill on your account", nou vra ek watter deel van "JULLE HET DIT KLAAR AFGETREK TOE M AIRTIME OPGESIT HET ELKE VRYDAG", en gaan jy in winkel toe dan weet hulle nie waarvan jy praat nie, en dan kan hulle jou nie help nie want hulle het blykbaar nie access tot die rekeninge nie,.
Wat die ergste is, is dat ons bewyse het dat die airtime afgegaan het as M vrydae airtime opsit , en dan is daar nogal n 3gig re-curing data wat ook afgaan waarvoor ons nie aansoek gedoen het nie.
So as ek dit nie mis het nie, dan steel Vodacom mos van my, want ek het nie geteken vir die geld wat hulle elke maand so lekker van my rekening aftrek nie.
Nou wonder ek of ek die geld wat hulle so lekker afgetrek het van my rekening gaan terug kry of gaan ek maar my huis betaal met "Vodacom Krediete", want dis mos wat hulle se. "Check your balance, X amount is paying into your account", wat NOOIT gebeur het nie, en wat ek tot nou nog nie gekry het nie.
Ek wil net weet waarna toe kan ek gaan om die geld wat hulle van my "gesteel" het terug te kry.
Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction with our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organization.
As per discussion, we've advised you accordingly and the query has now been resolved.
Regards
Vodacom Consumer Website Team
Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction with our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organization.
As per discussion, we've advised you accordingly and the query has now been resolved.
Regards
Vodacom Consumer Website Team
