VODACOM *****STE MENSE NOG
So is ek al besig vir meer as 2 weke om my rekening wat sogenaamd met R321.42 uitstaande is uitte sorteer en net verlede week skryf ek hier my ondervinding ek kry toe n oproep van vodacom af om my te probeer help en die ou raak toe ongeduldig want ek vra hom toe ek sit met 2 state voor my waar een wys ek skuld R321.42 en n ander een wat n Kurt wilson van hoofkantoor vir my gestuur het wat wys ek skuld niks hoe kan dit wees hy kon my ook nie antwoord nie. In elkgeval probeer ek nou al vir 3 dae die Kurt Wilson in die hande kry maar niemand weet wie dit is nie. Hoe ironies. En toe nou net vanoggend word my foon afgesny. ek kan nie bel nie niks, so vodacom dwing jou om n betaling te maak wat hul ook nie eers kan se waar dit vandaan kom nie. Nou vra ek enige iemand met enige raad?
