1 reviews | Active since Jun 2020
Vodacom Sh#t services
Ek is regtig gatvol vir die mense by vodacom my skoonpa se begrafnis polis moes al uit betaal gewees het ons het al n maand en n half terug die claim in gesit . Elke keer wat jy hulle bel dan kom hulle met een of ander *** Fkn storie oor hoekom my skoonma moet wag . Eers was dit 15- 17 werks dae , toe is dit die geld is al betaal en n week later is dit weer op hold gesit . Hulle is gou om jou trbel as jy laat is maar wanneer hulle moet begin betaal dan is dit altyd n ander ***op . Die fkn mense kan net so duer hulle tande lieg se glo hulle het jou kastig gebel nou my foon is by my heel dag lank nie een keer het hulle n donerse oproep na my toe gemaak oor die saak van my skoon pa nie . As die fkn so kan lieg waar oor lieg hulle nog . Die is is die swakste diens wat ek nog ooit in my lewe beleef het .
Moet nooit n begrafnis polis by die klomp mense vat nie jy sal nooit jou goed betyds kry nie of dalk nooit
